Kersliedere by die Kersfees-lappiesboom word Vrydag 2 Desember om 19:00 by die NG Moederkerk gehou om die Wellington ACVV se Tree of Hope-projek te vier. Die plaaslike orrelis Johan Enslin en vriende sal by die geleentheid optree. Kaartjies teen R30 is te koop by die ACVV Potpourri-gemeenskapswinkel in Malherbestraat, by die deure of deur Sorita via WhatsApp by 082 415 1598 te kontak. Hier is die span besig om die pragtige lappiesboom op te rig.

Kersliedere by ’n lappiesboom

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article