Een gelukkige Paarl Post-leser kan net betyds vir die feestyd vyf lekkerleesboeke wen. Die boeke, getiteld Weerlose Meganika (Anton Roodt), Moord op Pofadder(Charné Kemp), Die Kryger van Aboemondja(Constant van Graan), Elf dae in Amsterdam(Elizabeth Wasserman) en Alive Again(Andre Eva Bosch) is almal deur Tafelberg-uitgewers uitgegee. SMS twee van die boeke se titel na 066 484 3728 teen Maandag 12 Desember voor 12:00.

Credit: SYSTEM

Wen vyf lekkerleesboeke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article