Chelsea Julius van die Hoërskool Labori: “Ek het dit baie geniet dat die skryfsessies so wyd uitmekaar uit is. Dit is waar wat hulle sê, die September­toetse is baie moeiliker as wat die eindeksamen was wat leervakke betref, want ek het leervakke. Die wiskunde en rekenkunde was nogal ’n bietjie tricky en dit was regtig ’n challenge.”

Credit: SYSTEM

Die matrikulante kan uiteindelik weer rustig asemhaal en agteroor sit. Hulle het verlede Vrydag hul laaste vraestel van hul eindeksamen geskryf. Paarl Post het met ’n paar matrikulante gesels oor hoe hulle die eindeksamen ondervind het.. The matriculants can finally sit back and relax. They wrote the last paper of their final exams last Friday (2 December). Paarl Post spoke to a few matriculants about how they experienced the final exams.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article