Thandi en Albertus Buckle sr. het gisteroggend hul drie kinders met trots by die Laerskool Hugo Rust in Wellington afgesien. Elri Buckle (gr. 4), Danieke Buckle (gr. 1) en Albertus Buckle (gr. 6) sien almal uit na die skooljaar wat voorlê.


Gordel vas, die nuwe skooljaar begin!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article