Die burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, Avron Appollis, het verlede Woensdag in ’n plasing op Facebook gespog oor nuwe UPS-stelsels wat deur die Drakenstein-munisipaliteit by twee kruisings in Wyk 29 in Wellington aangebring is. “Nuwe UPS-stelsels hou verkeersligte tydens beurtkrag in Wyk 29 aangeskakel. Dit is by die aansluiting van Champagne- en Piet Retief-straat asook by Voor- en Champagnestraat in Wellington. Hoewel ons onder beurtkrag gebuk gaan, tree die Drakenstein-munisipaliteit innoverend op ten opsigte van verkeersvloei,” lui die plasing.Foto: Wellington Aksie Facebook-groep (WAG)

Credit: SYSTEM

Wyk 29, Wellington kry UPS-verkeersligte

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article