Die somer-atletiekseisoen op die Dal Josafat-stadion is in volle gang met die eerste Somerliga-byeenkoms die afgelope naweek. Bo is Adrian Gallop van die Paarl-atletiekklub in aksie in verspring.Foto’s: Ernest Kilowan


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article