New Orleans Sekondêr het onlangs hul jaarlikse pretloop gehou en leerders het dit geniet. In die seunsafdeling was, van links, Geraldo Kock 2de, Luchen Arendse 1ste en Matthew Pietersen 3de.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article