Die publiek ry deesdae tot sommer binne die Paarl Arboretum om piekniek te hou. Dit was duidelik Sondag toe ’n motor vanaf Wellington vir ’n geruime tyd in die Arboretum parkeer gestaan het terwyl die insittendes daarvan piekniek gehou het. Voertuie, behalwe noodvoertuie en munisipale motors, word belet om binne die boompark te ry, juis omdat daar talle mense te voet hier loop. Foto: Lesersfoto
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.