Die jaarlikse krieket-interskole van New Orleans Sekondêr (NOSS) en Klein Nederburg Sekondêr (KN) vind Saterdag (25 Februarie) by die Parys-sportvelde in die Paarl plaas. Die wedstryd begin om 10:00. Die o. 19-krieketkapteine van albei skole is slaggereed om mekaar te pak en om gekroon te word as vanjaar se wenners. Bo is Rafiek Moerat (NOSS) en Thorston Morkel (KN).Foto: Chantélle Hartebeest


Reg vir interskole-krieket

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article