Dalweide Primêr het verlede week ’n skenking van 30 paar skoolskoene vir hul gr. R-leerders ontvang. Op die foto staan die skenker, raadslid Moutie Richards (naaslinks) saam met Zenobia Jacobs, Jodine Fredericks (graadhoof) en Amelda Afrika by van die ontvangers. Foto: Anan Jacobs


Nuwe skoene vir jong voetjies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article