Onder: Milana Stickling van die Hoërskool Gimnasium wen die meisies 100 m. Foto:
Chris Mari Nel van die Hoërskool Gimnasium was die wenner van die meisies o.17-diskus- en gewigstoot-kategorie. Foto:
Chloé Stoffels van die Hoër Meisieskool Paarl (middel) het die 90 m- en 300 m-hekkies gewen.Foto:





