Die Klapmuts-gemeenskapspolisiërings­forum wil sy nuwe bestuur op 23 Maart verkies.

Organisasies en individue wat betrokke wil wees, word gevra om hul aansoeke teen 9 Maart by AO Arendse of sers. Dompas by die Klapmuts-polisiekantoor in te dien.

Vir verdere navrae kontak kapt. Moos by 082 469 1815 of 021 875 8020.

Die verkiesing is om 18:30 by die veeldoelsentrum in Klapmuts.

. Klapmuts Community Policing Forum will elect new members on 23 March.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article