Deelnemers aan die HAM Colour Run het handevol kleurvolle poeier enkele minute voordat die 5 km-draf-item begin het, rondgegooi. Foto’s: Heleen Rossouw


Huis Andrew Murray (HAM) in Wellington het Saterdag (4 Maart) die Fun Festival ter viering van sy 125ste bestaansjaar gehou. Die pret het douvoordag met die prettige kleurelopie begin. ’n Potjiekoskompetisie is gehou en kinders kon op die waterglybaan en springkastele baljaar.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article