David-Lee Fortuin, ’n gr. 3-leerder aan die Laerskool Hugo Rust, is gekroon as die junior victor ludorum by die onlangse Wynland Blitsuitdaging-atletiekbyeenkoms, wat in Worcester plaasgevind het.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article