Paarlse junior Boland-atlete het Saterdag by die Wes-Kaapse Laerskole-kampioenskap, wat by Dal Josafat-stadion beslis is, uitgeblink. Bo wys Cara-Mia Nel van die Laerskool Noord-Eind hoe sy die o.13-verspring gewen het.Foto’s: Ernest Kilowan


Bo: Johan Schyfer van die Primêre Seunskool Paarl in aksie in die diskusgooi-item vir o.13-seuns. Foto: Ernest Kilowan

Gabriel Small (middel) van die Laerskool Gimnasium het die 100 m en 200 m-aflos help wen.Foto: Ernest Kilowan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article