Die Hugenote Laerskool se swemspan het aan die Laerskool Paarl Gimnasium se Wynland-gala deelgeneem. Die swemmers het met groot ywer deelgeneem en Hugenote se naam hoog gehou. Die span het altesaam 22 medaljes (vyf goud, vier silwer en 13 brons) gewen.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article