Elzaan van Graan (o.13) van die Laer Meisieskool La Rochelle het die afgelope week aan die SA atletiekkampioenskap deelgeneem. Elzaan was 13de in die spiesgooi-afdeling. La Rochelle is baie trots op haar.