Die Laerskool Courtrai spog met twee atlete wat onlangs goed gevaar het by die SA Laerskole atletiekkampioenskap in Pietermaritzburg. Van links is Janke de Necker (13) wat ’n bronsmedalje gewen het in hoogspring en Mia Janse van Noordwyk (11) wat ’n silwermedalje gewen het in die 70 m-hekkies en goud in verspring.


Laerskool Courtrai se kranige atlete

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article