’n Groep vyfjariges van die Little Mermaid-kleuterskool in Paarl-Oos het Donderdag (23 Maart) die Drakenstein-biblioteek in Paulusstraat ter viering van Biblioteekweek besoek. Cindia Kleynhans (biblioteekassistent) het ’n boek vir die kindertjies voorgelees.Foto: Chantélle Hartebeest


Die ene ore vir Biblioteekweek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article