Nalene Visser, ’n gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het onlangs haar graad 3-klaviereksamen deur die Universiteit van Suid-Afrika afgelê. Nalene het die eksamen met ’n onderskeiding geslaag.


Nalene tokkel onderskeiding

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article