Katina Adriaanse, ook bekend as Tannie Bokka (middel voor), is Maandag deur haar medeklublede van die Paarl-dienssentrum op haar 90ste verjaarsdag met ’n ete en ’n heerlike koek bederf. Isabella Sharter (links voor) het die groep met ’n musiekitem, wat sy op haar viool gespeel het, vermaak. Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Tannie Bokka vier 90ste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article