Die sportdag van Little Stars-kleuterskool in Newton het onlangs by die VGK sportterrein plaasgevind. Die kinders het aan verskeie sportitems deelgeneem. Bo is die top-drie seuns wat gehardloop het in die resies vir die ouderdomsgroep drie tot vier jaar. Van links is Linothando Mendu (3de), Cayleb Francis (1ste) en Reece Domoney (2de).


Sportdag by kleuterskool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article