Hoewel inwoners al jare lank kla oor hawelose mense wat onder die Markstraat-brug hulself tuismaak en selfs daar vuur maak, duur die probleem voort. Wetstoepassers het ook al by menige geleentheid die haweloses onder die brug verwyder, maar kort voor lank neem hul weer hul plek onder die brug in. Die gebied aan die onderkant van die brug is nie net onnet en bestrooi met vullis nie, dit is ook onhigiënies en besoedel met menslike afval wat duidelik in een van die paadjies lê wat tot langs die rivier loop.Foto: Chantélle Hartebeest


Haweloses by brug

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article