Die Wes-Kaapse LUR vir mobiliteit, Ricardo Mackenzie, het motoriste verlede Donderdag (6 April) by ’n padblokkade op die N1 in die Paarl aangemoedig om oor die Paasnaweek veilig op die pad te wees. Hy het aan Paarl Post gesê: “Ek is baie bly om hier te wees. Dit is Paasnaweek en mense gaan by hul vriende en familie kuier. Dit is die eerste Paasnaweek ná Covid-19. So, ek is bly om te sien dat mense ’n bietjie uitgaan.” Bo praat Mackenzie met Sharon Paulse-Coetzee (middel) en Chantel Clayton (regs) wat pligsgetrou by die padblokkade stilgehou het.Foto: Chantélle Hartebeest
Veilig ry!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.