Valiant Swart is Saterdag 15 April op die verhoog by die Bôrdienghuis-teater in Wellington. Die vertoning begin om 19:00, maar die deure open reeds om 17:00 sodat gaste genoeg tyd het om pizza en wyn te bestel. Kaartjies kos R150 per persoon en kan bespreek word by Jeanine by 061 156 5386.
Credit: SYSTEM
Valiant op die verhoog
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.