Die Gardens-rugbyklub het die naweek behoorlik sy tande gewys toe sy eerste span 30-10 met Violets afgereken het. Gardens se tweede span het die dag met ’n magtige 39-10 afgesluit. Op die foto is die trotse tweede span van Gardens ná hul netjiese oorwinning. Foto:
Gardens skoffel Violets om
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.