Wyk 26 in Paarl-Oos het verlede week ’n bewusmakingsgesprek vir inwoners oor fetale alkohol-sindroom gehou. Die geleentheid is deur die raadslid Joan Anderson gedryf en die sprekers was Tinika Finnis van Badisa, sers. Niemeal Baadjies en die raadslid Francis Jacobs.Foto: Ernest Kilowan


Bewusmaking oor fetale alkoholsindroom

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article