Die Drakenstein-sakekamer het sy nuwe bestuur onlangs op sy jaarvergadering aangewys. Hulle is Erik Marais, Louise du Plessis. Dirk Breytenbach (voorsitter), Francis Nieuwoudt (hoofbestuurder en bemarking), Melchior Engelbrecht en Johan Rademeyer.


Nuwe sakebestuur vir Drakenstein

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article