Inwoners van Smartie Town en Hillside in Paarl-Oos het die afgelope naweek die strate ingevaar nadat ’n jongman in die gebied vermoor is. Die grusame moord is glo een van talle voorvalle in die gebied. Inwoners voel hulle het genoeg gehad van die sinnelose dade en het hul stemme Maandag in ’n betoging laat hoor.Foto: Edgar J Petersen

Credit: SYSTEM

Inwoners keelvol oor ‘sinnelose dade’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article