Die Drakenstein-sakekamer het sy sakekoffie-geleentheid Vrydag (12 Mei) by die Simonsvlei-kelder gehou. Die dag is geborg deur Adams Prokureurs en verversings is verskaf deur ONS-restaurant. Die Drakenstein-sakekamer nooi alle ondernemings na sy volgende geleentheid op 26 Mei – weer by die Simonsvlei-kelder. Van links is Timmy Cloete (Drakenstein-munisipaliteit), Razine Adams (Adams Prokureurs), Francis Nieuwoudt (Drakenstein-sakekamer), Willie Cillié (ONS-restaurant by Simonsvlei-kelder) en Dirk Breytenbach (Drakenstein-sakekamer).Foto: Annemie Bruce


Drakenstein-sakekamer nooi ondernemings vir koffie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article