New Orleans Sekondêr en Noorder-Paarl Hoërskool se meisie-sokkerspanne het die naweek op die Boy Louw-velde teen mekaar gespeel. Die wedstryd het gelykop geëindig met drie doele elk. Bo daag die Noorder-Paarl-speler Dimpho Ningisa (links) en Annique du Plessis van New Orleans mekaar om besit van die bal uit. Foto: Ernest Kilowan


Meisies daag mekaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article