Meacke Lawrence van die Laer Meisieskool La Rochelle is gekies vir die Wes-Kaapse netbalspan. Sy sal die o.13 Willows (WP-netbalspan) verteenwoordig by die 2023 All Ages nasionale kampioenskap in Boksburg, Gauteng, van 25-28 Junie vanjaar.


Meacke in WP-span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article