Young Gardens het Saterdag ’n goeie dag op kantoor gehad by die Dal Josafat-stadion in die Paarl. Al drie sy spanne was weer eens triomfantelik en het hul teenstanders behoorlik laat les opsê. Bo is Young Standards se Ilei Isaac in nog een van sy vele aanvalle teen Paarl United. Die vraag is nou of Young Gardens se 1ste span onoorwonne bly ná Saterdag se wedstryd teen Young Standards. Uitslae vir die dag: 3de span 14-7, 2de span 50-10, 1ste span 52-12.Foto: Sammy Pietersen


Young Standards steeds op standaard

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article