Rayneil Damans van die Laerskool WA Joubert is onlangs in die Boland- o.13-akademiespan opgeneem. Die skool is geweldig trots op Rayneil en wens hom alle voorspoed toe.