Gaywhin Isaacs, ’n rugbyspeler van Klein Nederburg Sekondêr, het aan die Patriot Rhinos-fees deelgeneem. Hy en ’n groep plaaslike spelers is gekies om in September na Spanje te toer. Hulle sal die Wêreldbeker-wedstryd tussen die Springbokke en Tonga in Marseille kyk. Isaacs benodig borge. Enigiemand wat kan help, kan sy pa Karools Isaacs by 060 408 9595 kontak.


Spanje, hier kom ek!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article