Die Laerskool Noord-Eind is baie trots op drie van sy rugbyspelers wat puik prestasies behaal het. Carlton Jantjies (links) en Caleb Reinier (middel) is in die o. 13-WP Akademieweekspan opgeneem. Eben Lategan (regs) is in die o. 13-WP Cravenweekspan opgeneem. Albei spanne neem deel aan die o. 13-Cravenweek wat gedurende die vakansie in Pietermaritzburg plaasvind. Die skool wens die seuns baie sterkte toe.


Noord-Eind trots op Cravenweekspelers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article