Die Paarlse liggaamsbouer Douglas Green is een van sewe liggaamsbouers wat Suid-Afrika van 16 tot 18 Junie by die International Natural Bodybuilding Association en die Professional Natural Bodybuilding Association se wêreldkampioenskap in Manchester, Engeland, sal verteenwoordig. Douglas het aan die vooraand van sy vertrek gewys hy is slaggereed vir die internasionale kompetisie toe hy onlangs in Parow aan die David Isaac’s Classic deelgeneem en die meestersafdeling gewen het.

Spiertier mik oorsee

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article