Die Wellington Fijians en Barbarians se 7’s- spanne was dapper genoeg om die elemente Vrydag in die gesig te staar om voort te gaan met hul Jeugdag-toernooi by Wellington Primêre skool. Die Fijians hardloop in baie modderige omstandighede weg vir die Barbarians en klop hulle met 22-0. Bo is die spelers aan die hol in die modder om die bal te wen.Foto:
Credit: SYSTEM
Modderige Jeugdag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.