Hierdie leerders van die Laerskool Paarl Gimnasium is in provinsiale hokkiespanne opgeneem en die skool is baie trots op hulle. Agter van links is Auret Germishuys (Boland Shiraz), Daniël Carstens (o.13 Boland IPT) en Bryan Hardine (o.13 Boland IPT). Voor is Mienke van Heerden (o.13 Boland IPT) en Miné King (o.13 Boland IPT). Afwesig is Chean-Roux Theunissen (Boland Barlinka).


Jong Gimmies haal hokkiespanne

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article