Twee leerders van die Laerskool Courtrai is onlangs in onderskeie netbalspanne opgeneem. Links is Marli Visser (graad 5) wat in die o.11- Wynlandspan opgeneem is, en Annemie du Plessis (graad 6) wat in die o.12-Wes-Kaap-span opgeneem is.


N’balspelers gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article