Verskeie jeugdiges van Wyk 27 het verlede week sertifikate ontvang vir die sekuriteitsopleiding wat hulle ondergaan het. Die opleiding is moontlik gemaak deur die wykraadslid, Vanessa Booysen, wat van die geld wat die wyk ontvang beskikbaar gestel het om die jeug te bemagtig.

Credit: SYSTEM

Jeug met opleiding bemagtig

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article