Die Paarlse Peter Lackey is weer gekies as rugbyskakelbeampte, die keer vir die Engelse rugbyspan wat in die gebied toer tydens die IRB o.20-Rugbywêreldbeker. Die toernooi vind tans plaas in Paarl, Stellenbosch en Kaapstad. Sien bl. 24 vir meer inligting.Foto:
Lackey Wêreldbeker-beampte
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.