Francois Rademeyer, onderhoofseun van die Hoër Jongenskool Paarl (HJS), het onlangs die produkte wat deur die HJS se junior grade vir diere ingesamel is aan Niel Visser van die Dierebeskermingsvereniging se tak in die Paarl oorhandig. Saam met die leerders staan Visser (middel voor) en die adjunkhoof van HJS, Nollies de Vries.


HJS se junior grade samel produkte vir diere in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article