Na afloop van verlede week se o.18-Cravenweek-toernooi is die nasionale skolespanne aangewys. Dit is ’n massiewe pluimpie en groot aanmoediging om vir dié spanne verkies te word, en weer eens pronk jong Paarlse rugbyspelers breëbors daarin.

In die Suid-Afrikaanse Skolespan: JC Mars (WP, HJS Paarl), Jameel de Jongh (WP, HJS Paarl), Divan Fuller (WP, HJS Paarl) en Kyle Smith (WP, Paarl Gim).

In die SA Skole-A-span is
Danio Botha (WP, Paarl Gim) en Scott Nel (WP, HJS)
ingesluit.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article