Matthew Marais (regs) en Connor Roebuck van die Paarl het onlangs in Oos-Londen aan die SA Fietsry Jeug-kampioenskap deelgeneem. Matthew was eerste in die seuns o.13-afdeling en Connor het die vyfde plek behaal.Foto:


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article