Die nuwe bestuur van die Paarl-rolbalklub vir 2023-’24 is onlangs aangewys. Agter van links is Francois van Deventer (visepresident), Welsh Kroukamp en Dana Hofmyer (addisionele lede), Pine Pienaar (ontwikkeling), Jurie Wessels (kroeg), John Vos (keurkomitee) en Jacques Carstens (perke). Voor is Val Kemp (sekretaris), Tanya van Deventer (wedstryd-sekretaris), Toni Egglestone (tesourier) en Wynand Viljoen (president).Foto:

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article