Die o.13-rugbyspan van Paarlzicht Primêr het verlede Donderdag (20 Julie) te staan gekom teen William Lloyd Primêr. Die wedstryd is gespeel by William Lloyd. Paarlzicht het al die wedstryde op die dag gewen. Hier is Paarlzicht se span, wat met ’n eindtelling van 25-19 gewen het, met hul afrigters en onderwysers.


Paarlzicht se o.13-rugbyspan presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article