Charleston Hill Sekondêr het onlangs sy jaarlikse Mej. Derby-geleentheid aangebied en al die meisies wat deelgeneem het, was mooi opgetof. Van links is Tracey-Lee Festus (Mej. Persoonlikheid), Ju-vanté Herandien (tweede prinses), Alicha Samaai (Mej. Derby), en Shekila Cornelissen (eerste Prinses).Foto: Ernest Kilowan


Charleston Hill kies Mej. Derby

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article