Almarie Joubert, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het haar WP-kleure in Mei vanjaar by die WP SAFF (Western Province Sport Aerobics and Fitness Federation) se kampioenskap verwerf. Sy het die Westelike Provinsie gedurende die afgelope Junie-skoolvakansie by die Suid-Afrikaanse Sport Aerobics-kampioenskap (SA SAFF) verteenwoordig en uitsonderlik gepresteer.


Uitsonderlike prestasie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article