Christiaan Bourbon-Leftly, Johan Wege en Reinhard Barnard van die Hoër Jongenskool Paarl is gekies uit al die Kaapse CPL- krieketspanne, met sowat 80 spelers wat skole soos Rondebosch, SACS en Wynberg insluit, om in die nasionale kampioenskap in Johannesburg te gaan krieket speel op die naweek van 11 Augustus. Reinhard Barnard is ook as kaptein van hierdie span gekies. Hier is Barnard (tweede van links), Christiaan Bourbon-Leftly (middel) en Johan Wege (tweede van regs) saam met hul afrigter en ’n spanmaatFoto: .


Boishaai-krieketspelers in nasionale kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article